Hof sê vorige minister versuim sy plig oor leeukwotas
Hannes Wessels, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Roofdiervereniging (SAPA), gesels oor die onlangse hofbeslissing dat die voormalige minister van bosbou, visserye en die omgewing, Dion George, sy plig versuim het deur nie uitvoerkwotas vir leeuprodukte vir 2024 en 2025 vas te stel nie.
Read the full story at Moneyweb (opens in a new tab)
This summary is the opening of the publisher's own description, trimmed. We have not added to it. The full report, and the credit for it, belong to Moneyweb. See something wrong? Tell us.